Vennote

Pa's in Aksie maak staat op wonderlike vennote en borge wat ons visie vlerke gee, vriendskaps- en besigheidsnetwerke vestig en die gemeenskap verenig.

Om meer oor enige van ons vennote te lees of vir meer inligting oor hulle aanbiedings, kliek asseblief op die skakels onder.

Beagle Watch

Kies Beagle Watch Armed Response, wanneer net die beste goed genoeg is!

Nes die Pa’s in Aksie 'n waardegedrewe klub is wat daarna streef om daadwerklikbetrokke te wees, só is Beagle Watch Armed Response 'n waardegedrewe omgee-privaat sekuriteits-maatskappy wat nie net die "goue standaard" in privaatsekuriteitbied nie, maar wat ook daadwerklik waarde toevoeg tot sy kliënte én diegemeenskap.

  • Spesiale aanbod vir Pa’s in Aksie Fairland

    Sluit nou aan by Beagle Watch Armed Responseen kry drie (3) maande gratis + Pa’s in Aksie ontvang ’n kontantbedrag vir elke nuwe Beagle Watch klient. Kry vandag 'n gratis kwotasie sonder verpligting. VERMELD ASB DIE KODE "PA’S IN AKSIE FAIRLAND"

    Sluit aan by Beagle Watch en kry 3 maande gratis 
  • Market Street Fence Project

    Pa’s in Aksie is opgewonde om deel te wees van die Market Street Park Project, gedryf deur Beagle Watch Armed Response. Tesame poog ons daarna om die area wat grens aan Laerskool Fairland, ‘n veilige en skoon area te maak vir die Fairland gemeenskap.

    Lees meer en maak 'n bydrae