Pa's Konnect

Wat is Pa’s Konnect?

  • ‘n Bymekaarkom, vir Alle Pa’s, om rustig te word, te reflekteer, te deel, te groei: SAAM.
  • ‘n Plek van ondersteuning, as die hoofde van huise en gesinne dra Pa's 'n beduidende
  • verantwoordelikheid om die lewens van hul geliefdes te vorm.
  • Dag to dag uitdagings van die lewe kan Pa’s isolerend en oorweldig laat voel. Deur saam te kom in 'n ondersteunende omgewing, kan Pa’s reflekteer in gedeelde ervarings, waardevolle insigte van mekaar kry, en betekenisvolle bande smee, deur ‘n pad te stap deur liggaam, siel en gees.
  • Ons fokus is om relevante tema’s te identifiseer en ’n gekombineerde unieke program te ontwikkel en te fasiliteer vir 2024.
  • Dankie aan Jacques Bornman, bekende Pastoor, in ons gemeenskap wat in samewerking is met Pa’s Konnect.
  • Wanneer kom ons bymekaar?

    Laaste Vrydag van elke maand.

  • Hoe laat begin dit?

    5:30-6:15

  • Waar kom ons bymekaar?

    Klipkerk, by Mosaiek.
    (1 Daniellestraat, Fairland)

  • Wat moet ek saambring?

    Net jou Koffiebeker.
    (Koffie word voorsien)

1 of 4

Voorlopige datums:

Vrydag, 19 Sept 2024 (Sal nog bevestig word)

Vrydag, 18 Oct 2024 (Sal nog bevestig word)

Vrydag, 15 Nov 2024 (Sal nog bevestig word)

1 of 3