Lidmaatskap

Ons nooi alle Pa’s van Laerskool Fairland om deel te vorm van die dinamiese beweging.

Hier vorm ons sterk bande om as pa’s mekaar by te staan en ook mekaar te help as hoof van die huis. 

Lees meer oor wie ons is hier

  • Lidmaatskap Kostes

    Lidmaatskap is nou beskikbaar vir 2024 en 2025.

    - R400 vir 2024

    - R700 vir beide 2024 en 2025.

    Kom ons as Pa's en hoofde van ons huise, maak saam ’n verskil in die direkte gemeenskap van Laerskool Fairland en geniet die bande wat ons saam as Pa’s bou.

    Betaal hier vir jou ledegeld

  • Aksies en fondsinsameling projekte:

    Diensbaarheid is deel van Pa’s in Aksie en ons poog om, groter as die individu alleen, waarde toe te voeg by die kinders en leerders van die Laerskool Fairland in sy geheel.

    Verskeie projekte het ondersteuning en hulp nodig om die te bewerkstellig.

    Sien ons Funksies, Projekte en Aksies

  • Klubhemde

    Om ons as klub te identifiseer, is daar ’n Pa’s In Aksie 2024 hemp.

    Maak seker jy word uit geken met Trots en kry jou hemp vandag.
    #WeesDieVerskil

    Koop jou hemp hier

1 of 3